LEGAL NOTICE

Steendal 178-KP — Voorgestelde onderverdeling

Published 6 November 2026 · Displayed until 3 December 2026

Steendal 178-KP — Voorgestelde onderverdeling

View artwork at full size

Enquire by email

KENNISGEWING VAN AANSOEK VIR DIE ONDERVERDELING

Die Restant van die plaas Steendal 178-KP.
Voorgestelde Gedeelte A (±346,2ha) en voorgestelde Restant (±705,2ha).
Sluitingsdatum vir enige besware: 04 Desember 2026.

LOMBARD DU PREEZ Professionele Landmeters (Edms.) Bpk.
Tel: (012) 252 5959
E-pos: losurvey@mweb.co.za

Datums waarop kennisgewing gepubliseer sal word: 06 November 2026 en 13 November 2026.

Sien die volledige oorspronklike kennisgewing hieronder.