
Frikkie-gees begin lank voor die eerste noot
Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Wanneer die eerste noot by die Bosveld Interhoër 2027 oor die paviljoen klink, sal Hoërskool Frikkie Meyer se dirigente reeds ure se oefening agter die rug hê. Die span is al hard aan die werk om d











