THABAZIMBI VOORTREKKERS VIER 2019

15 November 2019

Thabazimbi – Op Woensdag 30 Oktober het die Thabazimbi Voortrekkers hul prysuitdelingsfunksie gehou. Met hierdie aand vereer hulle die prestasies wat die kinders bereik het gedurende die jaar. 

Sport & School News

Read More

 

KOM WEES DEEL VAN THABA SE PARKRUN

15 November 2019

Thabazimbi – Die Thabazimbi Parkrun is ‘n weeklikse beplande 5km stap of draf roete. Parkrun is ‘n nasionale organisasie met verskeie roetes regoor Suid-Afrika.

Sport & School News

Read More

 

RUGGA CHUNKS

15 November 2019

Die Bokke sluit hulle ‘victory parade’ af in die moederstad. Duisende Bok-ondersteuners het na die roetes gevlok om hulle helde te kon vereer. Vir die Bokke is dit nou ‘n welverdiende blaaskans na twee tawwe maande oppie veld. 

Sport & School News

Read More

 

Heels for abuse 
fun-run

15 November 2019

Thabazimbi – The Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-branch would like to invite the community to stand and walk together against abuse.

Sport & School News

Read More

 

LAERSKOOL THABAZIMBI TOEKENNINGSFUNKSIE

15 November 2019

Thabazimbi – Baie geluk aan elke leerder wat Woensdag 6 November ‘n toekenning ontvang het by Laerskool Thabazimbi se jaarlikse toekenningsfunksie. Hiermee die hoof toekennings:

Sport & School News

Read More

 

Laerskool Thabazimbi se nuwe leiers

08 November 2019

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het met trots op Donderdag 31 Oktober hul hoofleiers vir 2020 aangekondig. Hulle is: 

Sport & School News

Read More

 

Laerskool Thaba skree Bokke!

08 November 2019

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi se personeel het groot gegaan op Vrydag 1 November om hul ondersteuning te wys vir die Springbokke in die eindstryd van die Wêreldbeker!

Sport & School News

Read More

 

Laerskool Thaba proud of DAMASA dancers

08 November 2019

Thabazimbi – DAMASA dancers of Laerskool Thabazimbi competed in the SA Dance School Championships in Centurion.

Sport & School News

Read More

 

2019 Wêreldbeker Finaal

08 November 2019

SA vs Engeland
Die Bokke verras vriend en vyand met briljante ruggas en klop Engeland 32-12 in die finaal en word gekroon as die 2019 wêreld kampioene! Dit is die derde keer dat SA dié prestasie kon vermag. Slegs die All Blacks kon dit al regkry!

Sport & School News

Read More

 

Transform into 
IMPI Warriors 

08 November 2019

Skeerpoort – Adventure seekers faced their fears in emphatic style at the IMPI Challenge #2 at the Van Gaalen Kaasmakerij (Skeerpoort, North West Province) on Saturday 2 November!

Sport & School News

Read More