
One final run
Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Op Vrydag 18 September 2026 het Hoërskool Frikkie Meyer se jaarlikse MX vs RES plaasgevind. Vir die jonger leerders was dit ’n dag van opwinding, skoolgees en sport. Vir die matrieks was dit alles











