INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

CURRIEBEKER 2019
Schools & sport

CURRIEBEKER 2019

Blou Bulle vs Haaie Die Haaie klop die Bulle 48-40 in Pretoria en dring sodoende deur na ‘n semi-finaal in Bloemfontein waar hulle teen die Vrystaat Cheetahs gaan uitdraf.

FUN IN THE SUN
Schools & sport

FUN IN THE SUN

Northam – Northam Plaza held its annual fun-run with 5km and 10km distances on Saturday 24 August. Young and old put on their running shoes and made their way to the plaza to catch the sun.

HFM SE 2020 LEIERS
Schools & sport

HFM SE 2020 LEIERS

Thabazimbi – Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) wat as studenteraad vir 2020 verkies is. 

Van toeka tot nou
THABAZIMBI SE EERSTE KLUB RUGBYSPAN
Schools & sport

Van toeka tot nou THABAZIMBI SE EERSTE KLUB RUGBYSPAN

Thabazimbi – Elke dorp het ‘n paar manne en manninne met rugby-bloed. Mense wat hou van die geur van gesnyde gras en die reukie van ‘n vleisie op die kole... en wanneer een van die spelers amper stamper oor die doellyn kom, hárder skreeu – want dít gaan mos die drie help gebeur.

2019 CURRIEBEKER
Schools & sport

2019 CURRIEBEKER

Griekwas vs WP In Kimberley behaal die Diamantboere so wrintiewaar ‘n naelskraapse oorwinning van 27-23 oor die Kapenaars. George Whitehead, kaptein en losskakel van die Griekwas, was weereens die generaal en het werklik van voor gelei.

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 
Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

Thabazimbi – Virginia se tweede wedvlug is met welslae voltooi. Pieter Ferreira sowel as AD Erasmus en Seun was as die wenners aangewys in die afsonderlike wedvlugte. 

2019 CURRIEBEKER
Schools & sport

2019 CURRIEBEKER

WP vs Pumas Op Nuweland hardloop die Kapenaars die manne van Limpopo stukkend en wen verspotmaklik 45-14. WP beklee steeds die vierde plek om dalk in ‘n semi te kan uitdraf.

2019 RUGBY KAMPIOENSKAPSREEKS 
Schools & sport

2019 RUGBY KAMPIOENSKAPSREEKS 

Australië vs Nieu-Seeland Die Wallabies sorg vir ‘n lekker opskudding en klop die All Blacks 47-26 en verras vriend en vyand. Kom ons wees nou eerlik – daar was nie een Aussie supporter op die planeet wat hierdie telling sou kon voorspel nie! 

Bravo HFM!
Schools & sport

Bravo HFM!

Thabazimbi – Leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het geskitter op die verhoog tydens die KunsteGrot Kunstefees op Woensdag 7 Augustus.