
Jong akteurs floreer by Laerskool Thabazimbi
Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi is baie opgewonde oor hul drie akteurs Andri Venter, Amor Strydom en Nickie Linvelt wat tans klasse bywoon en aan kompetisies deelneem om deel te wees van Izak Davel se speel toneel.










