
Schools & sport
Local voices. Real stories. A community connected.


Kom swaai ‘n hou vir ‘n goeie doel
Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, word ‘n gholfdag van stapel gestuur.

GHOLFDAG ‘N REUSE SUKSES
Amandelbult – Northam Toyota en Thabazimbi Ford se golfdag op Saterdag 14 Julie was ‘n reuse sukses.

SUPERUGBY WEEK 19
En so het die laaste groepwedstryde plaasgevind in die Superreeks en nou word die seuns van die ooms geskei, aldus die kenners langs die braaivleis vure ou grote! Sommige spanne het vir die trots gespeel terwyl ander nog moes veg vir 'n plek onder die laaste agt. Die oorheersing van Kiwi ruggas kan duidelik gesien word met vier NZ spanne wat die laaste agt gehaal het.


HFM SE SLIMKOPPE
Thabazimbi – Leerlinge van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het puik presteer gedurende die tweede kwartaal vanjaar. Hiermee die top 10 leerlinge per graad.

Michelle, atleet by bestek!
Thabazimbi – Michelle Stassen van Thabazimbi het beïndruk met haar tyd 8 ure en 10 minute in die onlangse Comrades Marathon te Durban.


SA VS ENGELAND
Die Bokke verloor vir die eerste keer in agtien jaar met 25-10 teen die Bleekbene op tuisfront ou groene... en dit nogal op Nuweland wat die laaste keer 'n toets gaan aanbied! O aarde, daar is weer baie water gespaar die naweek in die Kaap...

SA vs Engeland
Wat ‘n fantastiese dag was dit in die Rosestad, ou groene? Die atmosfeer in die stadion was ongelooflik en daar het sowat 45,000 ondersteuners opgedaag.

‘n Paar kilo’s in hul sole!
Thabazimbi – Douvoordag op Sondag, 10 Junie, het Thabazimbi se Zanie van Rensburg, Moksie Pelser, Nataly van Dyk, Sandra Venter en Alet Wilken die 93ste Comrades Marathon aangedurf.

SA vs Engeland
Op Ellispark word geskiedenis gemaak met Siya Kolisi die eerste swart speler wat as kaptein vir die Springbokke op die veld draf.
Be seen where you belong.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →