
Winskoop!
Thabazimbi – Groot erf met drie slaapkamers, een badkamer, eetkamer, studeerkamer, kombuis, waskamer, buite-afdak, braai-area, groot geplaveide area, water met filter in huis en ‘n Jojo-tank. Ideaal vir ‘n besigheid vir slegs R1,160,000.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Groot erf met drie slaapkamers, een badkamer, eetkamer, studeerkamer, kombuis, waskamer, buite-afdak, braai-area, groot geplaveide area, water met filter in huis en ‘n Jojo-tank. Ideaal vir ‘n besigheid vir slegs R1,160,000.

Thabazimbi – Drie slaapkamer huis met twee badkamers, ‘n sitkamer, eetkamer, kombuis met nuut oorgedoende kaste, TV kamer, lapa, grasdak, ingeboude braai, jacuzzi, swembad en woonstel met basiese geriewe – R1,425,000.

Thabazimbi – Ondersteun die Sopkombuis en staan ‘n kans om ‘n rekenaarkursus ter waarde van R4,200 te wen.

Thabazimbi – Boere in die Vrystaat het ongelooflike skade gely as gevolg van brande wat deur verskeie plase in verskeie streke verwoesting gesaai het.

Thabazimbi – Daar is tans baie behoeftige gesinne in Thabazimbi wat jou hulp nodig het. Thabazimbi SAVF het baie dringend babaprodukte en klere nodig om vir die gesinne te gee – veral kinderklere. Alle klere wat nie aan die gesinne gegee word nie, sal in hul winkel verkoop word en die geld word gebruik om kos en noodsaaklike items aan te koop.

Disake/ Mokgalwaneng – Sinah Ramakhula (nee Huma), granddaughter of the great teacher Mosala William Huma, born and bred in Disake Village, decided to plough back into the communities of Disake and Mokgalwaneng by donating masks for the Traditional Council, local health institutions and schools. She personally delivered the masks Wednesday 7 October.

SA – Every minute about 400 customers are signing up for a Shoprite Xtra Savings card. Central to the programme’s success is its lack of paperwork and ease of sign-up. Shoppers can join free of charge in under 60 seconds via any of the following channels:

Makhado – South African environmental scientists and non-profit organisations working in the conservation and social justice sector have been preparing submissions on the draft Environmental Impact Assessment report on the Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ), due on Thursday 22 October.

Thabazimbi – Groot erf met drie slaapkamers, een badkamer, eetkamer, studeerkamer, kombuis, waskamer, buite-afdak, braai-area, groot geplaveide area, water met filter in huis en ‘n Jojo-tank. Ideaal vir ‘n besigheid vir slegs R1,160,000.

Northam – Intellectual Greats hosted their grand opening in Northam on Monday 12 October. The company started off as an internet café and after identifying the need for professional printing, they decided to expand their services.

Thabazimbi – Drie slaapkamer huis met twee badkamers, sitkamer, eetkamer, lapa met ‘n swembad, braai-area en twee motorhuise te koop vir slegs R950,000. Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.

Figuring out how to tidy your home effectively? With the KonMari Method, you can learn about the unique ways of decluttering and organising that also fit well into a minimalist interior design style.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →