INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Headlines

Local voices. Real stories. A community connected.

OPERATION THABA CLEAN-UP
Headlines

OPERATION THABA CLEAN-UP

Thabazimbi – New Way Christian Church invited Thabazimbi residents to join them in cleaning the streets, islands, flowerbeds and parking areas around the church. Young and old came in numbers on Saturday 6 July to clean and paint. 

Mnr Campbell vier 10 jaar by HFM
Headlines

Mnr Campbell vier 10 jaar by HFM

Thabazimbi – In 2009 het meneer Collin Campbell, Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se skoolhoof trots die drumpel van die skool ingetree. Tien jaar later is mnr Campbell ‘n reuse steunpilaar vir HFM en die gemeenskap. 

HELP LIZANDRI OP HAAR PAD NA HERSTEL
Headlines

HELP LIZANDRI OP HAAR PAD NA HERSTEL

Thabazimbi – Lizandri Oosthuizen, ‘n 11-jarige leerder van Laerskool Thabazimbi, het op 5 Julie brandwonde oor 45% van haar liggaam opgedoen in ‘n fratsongeluk.

IS JULLE GEREED VIR DIE SKOU?
Headlines

IS JULLE GEREED VIR DIE SKOU?

Thabazimbi – Vanjaar se Thabazimbi Landbouskou vind hierdie week van 25 tot 27 Julie plaas. Baie voete, vermaak en stalletjies sal aan die orde van die dag wees. 

The wolves
are eating the sheep
Headlines

The wolves are eating the sheep

Northam – The community of Northam is up in arms about the illegal street vendors and businesses that are popping up like mushrooms all over town.

APIESDORING KARNAVAL WILD IS

BOSVELDGOUD
Headlines

APIESDORING KARNAVAL WILD IS BOSVELDGOUD

Thabazimbi – Die Thabazimbi bosveld is ryk aan wild... En die jag-kultuur is eie aan die omgewing. Dit is met dié waarheid in die agterkop dat die gemeente Vliegepoort Thabazimbi besluit het op die 2019 Apiesdoring Karnaval tema: ‘Wild is bosveldgoud’.

Is julle gereed
vir die skou?
Headlines

Is julle gereed vir die skou?

Thabazimbi – Vanjaar se Thabazimbi Landbouskou vind plaas van 25 tot 27 Julie. Baie voete, vermaak en stalletjies sal aan die orde van die dag wees.