Headlines

Laerskool Thaba het atlete van formaat

29 March 2019 · Platinum Bushvelder

Laerskool Thaba het atlete van formaat

Thabazimbi – Waylon Swart en HJ Koekemoer van Laerskool Thabazimbi het geskitter op die atletiekveld  tydens die nasionale Laerskole Atletiek byeenkoms op 15 en 16 Maart in Germiston.


Albei atlete eindig in die top 20 vir die seuns o/11 in die 80m en 100m. HJ gaan verder en wen ‘n brons medalje vir die 70m hekkies. 

HJ Koekemoer spog met sy medalje.
Van links: HJ Koekemoer en Waylon Swart.