VLU Zonneblom byeen

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Zonneblom-tak het hul maandelikse vergadering gehou te Setaria op Donderdag, 21 September.
Leslie Grobler en Ester Graaff van Annique het die groep vrouens vir ‘n slag lekker bederf en meer ingelig oor Annique produkte.
Die opkomende konferensie, wat ook te Setaria sal plaasvind, is bespreek.
