Skoonheid vir ‘n goeie doel

Thabazimbi – Thabazimbi se eie Lize Barnard, Top Teen Model of the World groep wenner van 2019, het weggestap met die groep-wenner titel by die kompetisie op Saterdag 28 September. Daar was 63 deelnemers wêreldwyd.
Sy en Aubrey Pieterse, Mr Planet SA 2019, het Saterdag 5 Oktober help kaartjies verkoop vir Ghost Riders Thabazimbi se jaarlikse liefdadigheidsprojek.
