Headlines

Gee met ‘n oop hand

6 December 2019 · Platinum Bushvelder

Gee met ‘n oop hand

Thabazimbi – Die Kerssseisoen is om die draai en die Thabazimbi Sopkombuis hoop om weer bederfpakkies op te maak vir lede van die gemeenskap wat dit die nodigste het. Om die pakkies op te maak, is hulle afhanklik van skenkings en moet staat maak op die goeie mense van Thabazimbi en omliggende areas. Indien jy wil help, kontak Riana Bekker by 072 671 9710.