Worshond wil huis toe gaan

Rustenburg – Die pragtige worsie is opgetel in Spitskop vroeg in Desember. Hy verlang vreeslik na sy mens. Indien dit dalk jou hondjie is, of jy weet wie se hondjie dit is skakel Amelia Bergsma op 072 393 0227.