Gross!

Thabazimbi – Members of the community took to social media to complain about the deplorable state of the toilets at the Thabazimbi Mall.
Platinum Bushvelder was asked to place their Facebook comments in our paper in an attempt to get the mall to do something about it. Their complaints did not fall on deaf ears, as the toilets at the mall were cleaned shortly after their protest on social media.
However, much still has to be done and the people of Thabazimbi need the mall’s commitment to clean and maintain the toilets in the long run.
Die toilette in Thabazimbi Mall is in ‘n haglike toestand. Die toilette kan nie spoel nie en dit stink in beide mans en dames badkamers. Die urinale in die mansbadkamer kan ook nie spoel nie. Meeste van die ligte in die mans badkamer werk nie. Dit is ‘n nagmerrie om na die Thabazimbi Mall toe te gaan.
Anoniem
“Hulle is onbruikbaar, siektes en ander goggas gaan daar uit kom want dit is bitter vuil en stink”
Alette Horn
“Die badkamers moet dringend aandag kry”
Martie Steenekamp
“Daai plek is sif. Hoe word die skoonmakers en instandhouding ensovoorts betaal en afgeteken as dit so vuil is. Jy kan netsowel jou besigheid daar in die gang doen voor die toilet, of sommer daar by die winkels wat gaan die verskil wees?”
Charles Lensley
“Die swakste geriewe wat ek ooit gesien het. Ook die swakste skoonmakers besigheid. Jy gaan vuilsiekte kry daar.. dis pateties”
Wynand Lourens
“Ek stem saam baie families gaan deur daai mall hulle kan gerus plan maak en die plek skoon hou. Of gaan ons weer met ‘n klomp siek mense sit in Thaba as gevolg van een plek wat nie kan ‘n diens gee nie”
Lemmer Roux Pieter
“Thaba mall bathrooms are one of the most disgusting places I have ever been. Before I go to the mall I make sure my children use the bathroom because the one at the mall will give you infections and is a breeding place for diseases. I would be ashamed to be an owner or management at this place”
Maxine Louw
“Thabazimbi is seker een van die mooiste dorpies in die Bosveld, maar o wee, daardie mall se netheid is ‘n verleentheid.”
Amanda Basson
“Die toilet deure is gedurig toe en die toilet wat mens kan gebruik se reuk is iets om van naar te word en mens gly in water gereeld as gevolg van die ‘n druppende pype”
Desiree Strydom
“Ek moes was nou die dag saam met my 14 jarige dogter daar en die badkamer was onder toiletwater. Ek vat haar toe na die rolstoel badkamer toe. In dié badkamer staan daar twee seuns wat ek skat nie ouer as 13 kan wees nie. Hulle loop gereeld daar en bedel. Hulle het my dogter begin vloek en uit die pad uit gestamp om verby haar te kom. Ek moes haar toe na ‘n ander badkamer toe vat net sodat sy die toilet kan gebruik.
Antonette Calitz Teessen
“We are allowed to complain, we are paying customers. They need to step up.”
Hetta Cordier
Thabazimbi Mall manager Eventia McKay mall manager commited to change the conditions:
“We have undertaken to do more frequent inspections at the bathrooms to ensure that it’s neat and clean for our clients”.
#FosteringASenseOfCommunity
