Headlines

Fees en gees by Laerskool Thaba

27 May 2023 · Platinum Bushvelder

Fees en gees by Laerskool Thaba

Thabazimbi - Laerskool Thabazimbi het op Saterdag 20 Mei 2023 hul hekke oopgemaak vir hul bulletjierugby en mini-netbal fees.

Die dag was ‘n reuse sukses waar die jong rugby en netbalspanne kans gehad het om hul toekomstige talent te vertoon en hul spiertjies te strek.

Laerskool Thaba se mini-netbalsterre het hul potensiaal gewys. 
Laerskool Thaba se bulletjies bou krag op die veld. 

#FosteringASenseOfCommunity