HFM rugby klop Hoërskool Hans Strijdom!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer het die rugbyveld gedomineer op Donderdag 25 Mei 2023.
Sewe uit nege van HFM se spanne het ‘n wen geneem teen Hoërskool Hans Strijdom!
Resultate:
o/14 A 10-7
o/14 B 0-52
o/15 A 19-17
o/15 B 73-3
o/16 A 14-12
o/16 B 7-15
1stes 31-7
2des 43-12
3des 11-7
#FosteringASenseOfCommunity
