Laerskool Thaba se Dené du Randt neem nasionale vlak!

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi wens hul leerder Dené du Randt baie geluk op Woensdag 24 Mei 2023.
Dené word gekies is as deel van die dogters o/15 A span om NWO Ringbal Distrik by die nasionale toernooi te verteenwoordig.
#FosteringASenseOfCommunity
