Headlines

Niks keer díe Tjokkers nie!  

23 February 2018 · Platinum Bushvelder

Niks keer díe Tjokkers nie!
 

Thabazimbi – Die Tjokkers van Laerskool Thabazimbi het alles uitgehaal en gewys op Vrydag, 16 Februarie. Die 80-meter en selfs die streepsak spring is bemeester! Die kleingoed laat mens behoorlik verlang!

Tjokkers in streepsakke!
Aitsa! Die tjokkerskool se narre groepie.
Blessing Mokoena bal haar vuiste met die gewigstoot.
Rowan Coetzee doen sy bes in vergooi.
Kima die mascot en Hannelie Reyneke dans saam met die tjokkers.
Die tjokkers kompeteer in die 80 meter.
Juffrou Kayla Watson help vir Oratilwe Molebatsi uit haar streepsak uit.
Juan-Dré Smith hop-hop-hop in !
Windi van Breda en haar seuntjie, Jaco van Breda.Caption
Elize Low help vir Rowan Coetzee om die balletjie uit ‘n bak uit te haal wat gevul is met water en saad.