Tyremart Thabazimbi wenners

Thabazimbi – Tyremart Thabazimbi het ‘n vadersdag kompetisie van stapel gestuur. Baie geluk aan al die gelukkige wenners! Om te vier is ‘n lekker vadersdagbraai gehou op Saterdag, 16 Junie.
Piet Pieterse het van sy spog motors kom uitstal terwyl Thabazimbi Ford ook van hul nuutste modelle kom wys het.
Sowaar ‘n lekker vadersdagviering vir die manne! Hou hierdie spasie dop vir meer kompetisies vir die jaar!
biltong ruiker.
