Headlines

Kom swaai ‘n hou vir ‘n goeie doel

20 July 2018 · Platinum Bushvelder

Kom swaai ‘n hou vir ‘n
goeie doel

Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, word ‘n gholfdag van stapel gestuur. 


Die ‘shot-gun’ gholfdag, op 11 Augustus, beloof om ‘n treffer te wees. Vir meer informasie kontak Ilze Bekker by 079-226 1568.