Headlines

Liggaam in Bierspruit gevind

14 September 2018 · Platinum Bushvelder

Liggaam in Bierspruit gevind

Swartklip – ‘n Reddingsaksie is op 12 September van stapel gestuur deur die Thabazimbi Krisis Beheer.

Die polisie het die dienste van Thabazimbi Krisis Beheer ingeroep om die liggaam van ‘n persoon, wat vermoedelik verdrink het in die Bierspruit dam, uit te duik.

Die identiteit van die oorledene is nog nie bekend nie en die polisieondersoek duur voort.

Reddingspersoneel besig op die toneel.