KunsteGrot Films en Vermaak

Thabazimbi – Die KunsteGrot is jou oplossing vir eensame vervelige aande, nie net hierdie winter nie, maar vir die res van die jaar. KunsteGrot beplan uitstekende vermaak met groot name in die vermaaklikheidswêreld wat kom besoek.
Loer gerus na die KunsteGrot se program om solank jou pret vooruit te beplan:
19 Okt, 19:00, Man & Mannin met Carel Trichardt en Petru Wessels
10 Nov, 19:00, In Konsert met Coenie De Villiers
Vir meer inligting kontak Rita Volschenk by 083-744 8559.
