
Van ’n skroeimerk op papier tot 35 jaar se diens
Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Vir vier jong Voortrekkers het ’n skroeimerk aan die hoek van ’n sertifikaat die begin van hul pad by Ysterberg gemerk. Vir heemraadslid Wynand Manders was dit ’n aand om op 35 jaar se diens terug












