
In liefdevolle herinnering aan Pieter van Graan
8 November 1955 – 8 September 2026. ’n Lewe voluit geleef.

Local voices. Real stories. A community connected.

8 November 1955 – 8 September 2026. ’n Lewe voluit geleef.

ROUDIENS VAN John Louis Lewies 1965-11-06 – 2026-09-04 NG Kerk Thabazimbi Saterdag 12 September 2026 10:00 SY NALATENSKAP LEEF VOORT IN ONS HARTE.

Wyle Johan Liebenberg. Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Die gemeenskap onthou met liefde wyle Jannie “Lieb” Liebenberg (86), wat op 23 Augustus 2026 oorlede is, en sy seun, Johan Liebenberg (59), wat op 1 September 2026 oorlede

Ons onthou met liefde wyle Jannie (Lieb) Liebenberg (86), oorlede op 23 Augustus 2026. Sy begrafnis vind op Maandag 7 September 2026 plaas om 11:00 te Thabazimbi Begraafplaas. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074

TROOSDIENS DINSDAG 8 SEPTEMBER 2026, 12:00 VAN UIT DIE NEDERDUITSE HERVORMDE KERK VLIEGEPOORT, THABAZIMBI IN LIEFDEVOLLE HERINNERING HANNES WOLMARANS 14 Oktober 1952- 30 Augustus 2026

VRYDAG 21 AUGUSTUS 2026 11:00 NG KERK THABAZIMBI In liefdevolle herinnering

’n Lewe vol liefde, toewyding en diens aan ander. Ons onthou hom met dankbaarheid, liefde en diepe waardering. Sy liefde, leierskap en goedhartigheid sal vir ewig in ons harte bly. VRYDAG 28 AUGUSTUS 2026 16:00 THABAZIMBI SKOUGRO
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →