
ANNUAL FUN RUN COMES TO NORTHAM
Northam – Northam will have a 5 and 10 km fun run on its annual calendar following the success of the first fun run hosted on 1 May, thanks to Rene Mouton, manager of the Plaza Mall.

Local voices. Real stories. A community connected.

Northam – Northam will have a 5 and 10 km fun run on its annual calendar following the success of the first fun run hosted on 1 May, thanks to Rene Mouton, manager of the Plaza Mall.

Koedoeskop/Rankinspas – ‘n Plaasaanval het op die Brits/ Northam pad naby Koedoeskop plaasgevind op Dinsdag, 1 Mei omstreeks 01h00 in die oggend. Ongeveer 7-8 gewapende verdagtes het op die plaas toegesak en een van die plaaswerkers vasgemaak en aangerand.

Thabazimbi – Gee vir ‘n jagter ‘n dier en hy skiet harte... Maar gee vir die boogskut ‘n kol en hy skiet x’e! Kombineer die twee, dan kry jy die Thabazimbi Boogklub.

Northam – Op Saterdag, 21 April, het die Northam Boerevereniging vir Glenn Mortelmans, ‘n Krav Maga veginstrukteur, genooi om ‘n gratis bewusmaking- en veiligheidskursus vir die gemeenskap aan te bied.

Limpopo – Conceived with the best of policing intentions, Operation Fiela II is sweeping through the criminal underworld like a new broom.

Northam – A murder suspect appeared before court on Monday, 23 April, in connection with the fatal stabbing of a female alleged to be a prostitute. Her body was found in Botha Street, Northam.

Northam – Inwoners van Northam sit al vir maande lank in sak en as… letterlik!

There are no more excuses for not going to the gym for those working long or odd hours in and around Thabazimbi. Body20 is new in town!

Kedar Heritage Lodge se museum bevat een van die grootste versamelings van Suid Afrikaanse oorlog memorabilia ter wêreld. Die lodge val onder die privaat groep Recreation Africa Group of Companies.

Daar is pragtige hondjies beskikbaar vir aanneming by Thabazimbi Animal Rescue (TAR). TAR is ‘n organisasie wat na die welstand van diere in die Thabazimbi omgewing omsien

The Thabazimbi Local Municipality’s (TLM) 2018/19 IDP and budget public participation roadshow is in full swing.

Thabazimbi – As jy al gedink het die storie van ‘n slang wat bokke kan vang is net ‘n bangmaak storie, het ons slegte nuus vir jou… Op Donderdag, 5 April, is Petrus van Breda ontbied deur Schalk Engelbrecht om ‘n luislang te verwyder wat presies dít gedoen het.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →