INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Friday, 25 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Curriebeker 20/21 Semi-Finale
Schools & sport

Curriebeker 20/21 Semi-Finale

Bulle vs Leeus Op Loftus het die kwik tot 36°C gestyg en die gemoedere seker tot 46°C ou grote. Dit was helwarm en gelukkig was daar na 20 minute ‘n waterbreek tot lafenis van stomende bulle en leeus. Die Bulle het met halftyd 11-0 voorgeloop. 

Hygiene in areas 
with an erratic water supply 
Schools & sport

Hygiene in areas  with an erratic water supply 

Alldays – The WESSA (Wildlife and Environment Society of South Africa) Schools programme has responded to the inconsistent water supply and the threat of COVID-19 in the Limpopo province by distributing a foot-controlled hand washer system to 12 schools.

2020/21 CURRIEBEKER SEMI-FINALE 
Schools & sport

2020/21 CURRIEBEKER SEMI-FINALE 

Loftus – Pretoria 14:00, 23 Jan  Bulle vs Leeus Die Bulle gaan as die gunstelinge opdraf in die eerste semi-finaal wat op Loftus afskop ou grote. Bra Jake is egter nie te bekommerd oor die game  nie en hoop hy sal teen die Haaie in die finaal speel. Blykbaar is die Haaie maklik. 

Sussies albei hoofmeisie 
Schools & sport

Sussies albei hoofmeisie 

Thabazimbi – Sussies Ané en Mariska Coetzee is albei sterk akademiese leerders. Hul ouma het van kleintyd af altyd gehelp met huiswerk en hulle geleer om om alles met volle oorgawe aan te pak, netheid en deursettingsvermoë.

Curriebeker 20/21
Schools & sport

Curriebeker 20/21

Griekwas vs Cheetahs In Kimberley het die goue skopstewel van François Steyn die Cheetahs weer tot ‘n oorwinning gesool, ou grote. Fransie teken 17 punte aan en is weer as speler van die wedstryd aangewys. Beide spanne se Curriebeker seisoen is nou agter die rug. Die Blikore se toekoms om enige ruggas in die nabye toekoms te kan speel is maar nog duister... 

Maak reg vir 2022 rugby!
Schools & sport

Maak reg vir 2022 rugby!

Ten spyte van Covid-19 en Omicron is daar, waar moontlik, Ultimate Rugby Championship ruggas gespeel in Europa. 

Currie Cup 2020/2021
Schools & sport

Currie Cup 2020/2021

Sharks vs Griekwas Die Haaie was eenvoudig net te sterk vir die moedige Griekwas in Durban en wen gemaklik met 47-19. Die Griekwas het in die tweede minuut van die game met 7-0 voorgeloop, maar dit was ongelukkig vreugde van korte duur.

DAMASA dancers making it in the big leagues
Schools & sport

DAMASA dancers making it in the big leagues

Thabazimbi – DAMASA Dance Studio is extremely proud of two of their dancers who competed at Talent America and received International Master call backs from international talent scouts based in America. This means that the scouts are interested in working with you to help you achieve your dreams in the entertainment industry. Natalie de Castro got scouted by Herman and Lipson Castings and Elizca Lamprecht by Marin Goodman’s Terry Camp.

For the love of dance
Schools & sport

For the love of dance

Thabazimbi – Chanté Mulder is an 11-year-old dancer at DAMASA dance studio, who excelled at the studio’s year-end competition on Saturday 12  December. She received first place for her contemporary solo, third place for her hip-hop solo and took the title of overall junior  winner.

Raphuti teen scores a life changing goal
Schools & sport

Raphuti teen scores a life changing goal

Thabazimbi – Congratulations to 14-year-old Boikanyo Lebudi from Raputhi village in ward 4. Boikanyo recently took part in a soccer competition in Bela-Bela, together with teammates from Raphuti. Boikanyo caught the eye of selectors and was offered a place at the Bela-Bela soccer academy for a year.

Laerskool Thabazimbi groet drie legendes
Schools & sport

Laerskool Thabazimbi groet drie legendes

Thabazimbi – Dit is met groot hartseer dat Laerskool Thabazimbi totsiens sê aan drie geliefde personeellede... meneer Johann Meintjes, juffrou Marietjie du Plessis en juffrou Corlia Williams. Meneer Johann is sedert 1989 verbonde aan Laerskool Thabazimbi. Hy het as departementshoof gedien en was ook die Engelse vakhoof. Na 31 jaar se diens tree hy uit by Laerskool Thabazimbi. 

Laerskool Thabazimbi se Graad 7’s sê totsiens
Schools & sport

Laerskool Thabazimbi se Graad 7’s sê totsiens

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi se Graad 7’s van 2020 het op Vrydag 4 Desember hul laerskoolloopbaan afgesluit. Dit was ‘n bittersoet dag vir die jongspan toe hulle hul ballonne losgelaat het.