INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Saturday, 26 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Super ruggas
Schools & sport

Super ruggas

Blues vs Highlanders Die Blues klop die Highlanders in ‘n titaniese stryd met 27-24. Die Highlanders het die laaste twintig minute die een aanval na die ander geloods, maar puik verdediging deur die tuisspan het vir hulle die wa deur die drif getrek.

HFM skitter by Pierneef Digitale Kunstefees
Schools & sport

HFM skitter by Pierneef Digitale Kunstefees

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is baie trots op hul leerders wat aan die Pierneef Digitale Kunstefees deelgeneem het. Die jongspan het ongelooflik hard gewerk dwarsdeur die inperking, wat getuig van selfdissipline en deursettingsvermoë.

Rugga Chunks
Schools & sport

Rugga Chunks

Highlanders vs Chiefs Die eerste fluitjie blaas in die Forsyth Barr Stadium in Dunedin vir die game tussen die Highlanders en die Chiefs. Die opkoms was oorweldigend en vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd was die stadion volgepak deur 35,000 uitgehongerde, fanatiese rugga liefhebbers.

HFM se top presteerders
Schools & sport

HFM se top presteerders

Thabazimbi – Die leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het geskitter in die eerste kwartaal van 2020. Baie geluk aan die top presteerders van elke graad. HFM is trots op hulle vir hul harde werk en toegewydheid tot hul akademie.

BACK TO SCHOOL

 

 
Schools & sport

BACK TO SCHOOL    

Thabazimbi – Schools around the country have finally opened their doors for Grade 7 and Grade 12 learners on Monday 8 June following a long break due to the COVID-19 lockdown.

Rugga Chunks
Schools & sport

Rugga Chunks

Duisende Nieu-Seelanders maak hulle reg om Saterdag en Sondag weer fisies ruggas te kan kyk met die afskop van die splinternuwe Aotearoa-kompetisie in Kiwiland. Saterdag 13 Junie om 09:05 draf die Highlanders teen die Chiefs uit in die Forsyth Barr Stadium.

Rugga Chunks
Schools & sport

Rugga Chunks

• Vir starters ou grote... 'n yskoue Germaanse bruisdrankie, daar vat hy! Op vlak drie!

LOCKDOWN RUGGAS
Schools & sport

LOCKDOWN RUGGAS

En so storm die virus steeds verwoed voort ou grote. Miljarde rande word verloor en het dan tot gevolg dat benoude hase benoude spronge maak.  

LOCKDOWN RUGGAS
Schools & sport

LOCKDOWN RUGGAS

Daar begin al ‘n lig skyn doer ver in die COVID-19 tonnel met ruggas wat weer gespeel sal kan word. Die games gaan gespeel word sonder enige toeskouers.

LOCKDOWN RUGBY
Schools & sport

LOCKDOWN RUGBY

Suid-Afrika – COVID-19 is steeds in beheer van alle sport op planeet aarde – soos met duisende ander leefwyses.

Superugby 2020 - Week 7
Schools & sport

Superugby 2020 - Week 7

Chiefs vs Hurricanes In Hamilton verloor die Chiefs 27-24 teen die Hurricanes. Drama tot in die 84ste minuut toe Jaco Peyper ‘n omstrede beslissing in ‘n strafskop vir die Canes verander. Jordie Barret slaag met die starfskop en die Canes stap as wenners van die veld. Gatland het blykbaar soos ‘n draak vuur gespoeg. Die Chiefs is nou derde op die NZ log met 19 punte terwyl die Canes vierde is met 17 punte. Beide spanne het ses games gespee