
HFM SE TOP 10
Thabazimbi – Knap gedaan aan die volgende leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) wat aangewys is as die top 10 akademiese leerders vir die derde kwartaal in hul onderskeie grade:

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Knap gedaan aan die volgende leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) wat aangewys is as die top 10 akademiese leerders vir die derde kwartaal in hul onderskeie grade:

SA vs Italië Die Bokke het gedoen wat Rassie van hulle gevra het en klop die Italianers gemaklik 43-3. Die Bok-vories was net één te veel vir hulle teenstanders en het ‘n goeie platvorm geskep vir die backs om te kan baljaar.

Thabazimbi – Die studente van Thabazimbi Skopboks Klub het op Saterdag 28 September ‘n toernooi in Johannesburg bygewoon en puik presteer.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) kan met trots sê dat hulle hierdie jaar ‘n ongelooflike toneel-seisoen ervaar het. Nie net was dit een vol sukses en prestasies nie, maar ook ‘n reis waarin elke leerling en volwassene betrokke, ontwikkel het tot ‘n formidabele span.

Thabazimbi – Die Graad 12 leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Saterdag 21 September opgetooi vir ‘n elegante aand by vanjaar se HFM matriekafskeid.

Thabazimbi – Thabazimbi Preschool arranged a series of exciting activities for the young ones over the holidays. On Wednesday 23 September, the learners went on an outing to Kameeldoring Oasis.

Thabazimbi – KMC Mining Corp director Patrick Matiwane spent quality time with Tswelapele Primary School learners on Thursday 17 September when the company sponsored 60 school uniforms.

SA vs Namibië Die Bokke – met dertien veranderings – was net té sterk vir die Suid-Westers en wen gemaklik met 57-3 en verdien ‘n waardevolle bonuspunt.

Thabazimbi – Studio III models showed their support to Cupcakes of Hope on Saturday 28 September by baking and selling cupcakes.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se krieketspanne het uitstekend gevaar tydens die kwart-finaal op Saterdag 14 September.

Engeland vs Australië Die Engelse speel skitterende ruggas en verwoes die Aussies se semi-finaal drome. Engeland wen 40-16 en rig ‘n duidelike waarskuwing aan al die ander spanne – dat hulle honger is vir die 2019 titel. Die Aussies het regtig oor hulle eie voete geval en het seker een van hulle powerste vertonings ooit gelewer.

Thabazimbi – ‘n Mens kan nie ‘Thabazimbi’ of ‘skopboks’ sê sonder om te dink aan ons eie Peet van Breda nie.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →