
Thabazimbi Skopboks Klub mik hoog!
Thabazimbi – Thabazimbi Skopboks Klub se lede het ons naam hoog gehou op Saterdag 31 Augustus tydens die Great North 2 toernooi te Benoni wat vanjaar meer as 300 vegters gelok het.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Thabazimbi Skopboks Klub se lede het ons naam hoog gehou op Saterdag 31 Augustus tydens die Great North 2 toernooi te Benoni wat vanjaar meer as 300 vegters gelok het.

Thabazimbi – Die Limpopo Artistiese Gimnastiek kampioenskappe is op Saterdag 31 Augustus met groot sukses aangebied deur Kruiskrag Gimnastiek Thabazimbi.

Die eindstryd in Bloemfontein het sprankel-ruggas opgelewer ou grote, maar kan ook maklik onthou word as die game met twee helftes.

Thabazimbi – Ons eie Zanie van Rensburg en Wilma Pienaar het Kilimanjaro te Tanzanië op 19 Augustus aangedurf.

Thabazimbi – Vodacom Chatz Connect Thabazimbi het op 30 Augustus hul deure amptelik geopen. “Hier streef ons vir puik kliëntediens met vriendelik-heid, deeglikheid en spoed.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het die naweek van 31 Augustus hul maandelikse kompetisie by die Northam Konsentrator gehad.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het voortreflik presteer tydens die interprovinsiale gala gehou by Curro privaatskool in Nelspruit op Saterdag 24 Augustus.

Lions vs Griekwas Op Ellispark behaal die Johannesburgers ‘n welverdiende oorwinning, 32-19, oor die manne van Kimberley en dring sodoende deur na die 2019 Curriebeker finaal.

Thabazimbi – Northam Rhinos sealed the deal by qualifying for the Volcano Super Cup 2019 semi-finals, by defeating the Naka Bulls Rugby Club in Pretoria on Saturday 31 August.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Parkrun is ‘n weeklikse beplande 5km stap of draf roete. Parkrun is ‘n nasionale organisasie met verskeie roetes regoor Suid-Afrika.

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se eerste hokkiespan het vanaf 14 tot 18 Augustus die skool trots gemaak tydens die Noordvaal hokkietoernooi.

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Vrydag 23 Augustus hul hekke oopgemaak vir graad sewe leerders om die skool te kom verken.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →