INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

THABAZIMBI 
WEDVLUG DUIWE
Schools & sport

THABAZIMBI  WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Vir wedvlugduiwe was daar lanklaas ‘n naweek so hard en ongenaakbaar soos die afgelope naweek. 

2019 CURRIEBEKER
Schools & sport

2019 CURRIEBEKER

Vrystaat Cheetahs vs Goue Leeus In die Rosestad word die tuisspan ontnugter deur ‘n bloedjong Leeutrop – met sommiges wat seepkoekies moet eet om saam die groot honne been te lig ou grote.

Hear the engines roar!
Schools & sport

Hear the engines roar!

Thabazimbi – The Thunder Tour is celebrating their 10th annual tour in South Africa.

RUGBY KAMPIOENSKAPSREEKS 2019
Schools & sport

RUGBY KAMPIOENSKAPSREEKS 2019

Nieu-Seeland vs Suid Afrika In Wellington speel die All Blacks en die Springbokke wragtigwaar gelykop met 16 elk. Die Bokke het redelik goed in die eerste helfte gespeel terwyl die Kiwi’s in die tweede helfte ‘n eiertjie te lê gehad het.

CURRIEBEKER 2019
Schools & sport

CURRIEBEKER 2019

Pumas vs Blou Bulle In Nelspruit het die Pumas ongetwyfel hulle beste ruggas vanjaar gejol, maar selfs dit was nog nie goed genoeg om die Bulle te troef nie. Die Bulle wen 25-17 en mense... die letsels van ‘n harde game is te sien op die manne se gesigte.

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE
Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Alhoewel die weer heelwat warmer was as wat voorspel is, en ‘n kopwind die duiwe gepeper het, het die manjifieke diere weer hulle staal gewys en huistoe gekom met soveel swier. 

APIESDORING KARNAVAL
Hoogtepunte en program
Schools & sport

APIESDORING KARNAVAL Hoogtepunte en program

Thabazimbi – Min dinge in hierdie landjie van ons is nog gratis... Daarom is die gratis toegang by die Apiesdoring Karnaval met sy hope pret en vermaak, ‘n uitsondering. 

The final lap for Grade 12 students
Schools & sport

The final lap for Grade 12 students

Northam – As the end of their school careers draw to an end, Platinum Bushvelder had the opportunity to hear what some Grade 12 - class of 2019 - learners at Northam Comprehensive High School had to say about this chapter in their lives.

Platina Primary’s new leaders
Schools & sport

Platina Primary’s new leaders

Northam – Hats off to learners of Laerskool Platina Primary, chosen as the new leaders of 2019. 

2019 RUGBY KAMPIOENSKAPSREEKS
Schools & sport

2019 RUGBY KAMPIOENSKAPSREEKS

SA vs Australië Op Ellispark verras die “B”-span van Suid Afrika en klop Australië gemaklik 35-17 en behaal ook ‘n waardevolle bonuspunt. Die Bokke was voorlangs eenvoudig net te sterk vir die Aussies met Eben Etzebeth en Pieter-Steph du Toit wat van vooraf gelei het.