
Bianca van Niekerk needs your vote
Thabazimbi – Bianca van Niekerk, from Studio III Model Management and Casting Agents, is one of the finalists for the prestigious International Junior Miss South Africa.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Bianca van Niekerk, from Studio III Model Management and Casting Agents, is one of the finalists for the prestigious International Junior Miss South Africa.

Northam – The final line-up for the 2019 Gold Cup has been confirmed and the Northam Platinum Rhinos made the cut.

Entries are officially open for the 2019 IMPI Challenge that will take place at Coetzenburg (Stellenbosch/ Western Cape) on Saturday 6 April 2019, Virginia Trails (KZN) on Sunday 16 June 2019, Van Gaalen Kaasmakerij (North West Province) on Saturday 26 October 2019, and Wiesenhof Wildlife Park (Stellenbosch/ Western Cape) on Saturday 23 November 2019.

In Kaapstad gaan duisende toeskouers eerder groot as huistoe ou blitsie! Dit is wonderlik om te sien hoe oud en jonk, slank en rond, mooi en lelik... in hulle kostuums opdaag vir die groot skouspel.

Thabazimbi – Thabazimbi word goed verteenwoordig in die onderskeie ouderdomsgroepe vir die Limpopo provinsie se krieketspanne.

Northam – The final line-up for the 2019 Gold Cup has been confirmed and the Northam Platinum Rhinos made the cut.

In Dubai skop die Blitse af op ‘n treurige noot en verloor in die Plaat Finaal teen Fidji. Neil Powell en kie sal ‘n haas uit die hoed moet pluk om weer in die Kaap trots en passie te wys.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) kraai koning by die Limpopo Klub Swem Kampioenskappe 2018 te Polokwane van 30 November tot 2 Desember.

Thabazimbi – Die graad sewe groep van Laerskool Thabazimbi het op 30 November totsiens gesê aan hul laerskoolloopbaan deur ballonne los te laat. Geniet die welverdiende vakansie en sterkte met die nuwe hoofstuk in jul lewe!

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het ‘n aanprysingstelsel geïmplementeer waar leerders knopies van verskillende kleure verwerf. ‘n Leerder moet ses aanprysings verdien voordat hul die eerste knopie ontvang.

Thabazimbi – Die matrieks van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op 11 Oktober die laaste prysuitdeling van hul hoërskoolloopbaan bygewoon.

Thabazimbi – Tydens die Bosveld Interhoër op 26 September te Ellisras het Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se Kristin Lottering vyf goue individuele medaljes verwerf en vier nuwe rekords verbeter.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →