
Schools & sport
Superrugby Semi-Finale 2017
Crusaders vs Chiefs - Die Saders klop die Chiefs in Christchurch 27-13 in ‘n klipharde Kiwi derby. Die super verdediging van die Crusaders was deurslaggewend ou grote. Hulle moes oor die honderd duikslae uitvoer en het net sowat 30 persent balbesit gehad.

