INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Saturday, 26 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Churches & NGOs

Local voices. Real stories. A community connected.

Meksikaanse ete 
vir NG Kerk
Churches & NGOs

Meksikaanse ete  vir NG Kerk

Thabazimbi – Die NG Kerk se Voetspoorfees skop af op Dinsdag 30 April, met ‘n  Meksikaanse tema-ete (driegang maaltyd), op die kerkterrein.

Dis amper tyd vir die Koedoefees
Churches & NGOs

Dis amper tyd vir die Koedoefees

Thabazimbi – Die Nederduitse Gereformeerde (NG) Kerk Koedoeskop gemeente hou op Saterdag 30 Maart hul jaarlikse Koedoefees.

NG Kerk sangdiens

met Louis Brittz
Churches & NGOs

NG Kerk sangdiens met Louis Brittz

Thabazimbi – Die NG Kerk Thabazimbi se jaarlikse Kerssangdiens vind op Sondagaand, 18 November om 19:00 by die kerk in Tiendelaan plaas. Almal is welkom! 

Koop kaartjies by KunsteGrot
Churches & NGOs

Koop kaartjies by KunsteGrot

Thabazimbi – Die volgende optredes by die KunsteGrot beloof om vir groot pret te sorg; maak seker om in jou dagboek aan te teken en solank ‘n kaartjie of twee aan te skaf!

Uitstappie na die Wimpy!
Churches & NGOs

Uitstappie na die Wimpy!

Bethlehem Feed The Poor het op  Maandag 5 Maart en op 12 Maart onderskeidelik 40 minderbevoorregte kindertjies uitgevat op ‘n heerlike uitstappie na die Thabazimbi Wimpy. Alhoewel dit vir baie bevoorregte kinders nie eers sou geld as ‘n uitstappie nie, was hierdie ondervinding vir baie van die kinders ‘n eerste belewenis.

Wednesday outreaches
Churches & NGOs

Wednesday outreaches

Skierlik – The Life Voice of God all Nation Ministry held a lunch in Skierlik on Saturday, 16 December, for elderly people of the area to hand out food parcels. Some of the orphans in the area also received presents. 

You are invited!
Churches & NGOs

You are invited!

Northam – Bishop Isaac Mokgope and his wife, Pastor Messina Mokgope, would like to invite the entire community to a Christmas breakfast on Saturday 16 December.

Christelike vrouekamp
Churches & NGOs

Christelike vrouekamp

Witbank – Dames! Maak Díe Verskil-kampe bied ‘n kamp tussen 18-20 Augustus 2017 aan te Chrisma Lodge in Witbank (eMalahleni). Die tema is “Liefde is...” en beloof om ‘n onvergeetlike belewenis te wees. Maak gerus ‘n nota in jou dagboek, want die besprekings vir die kamp is nou oop.