
Sermei se liefdadigheid werk
Thabazimbi – Sermei Bornman is ses jaar oud en het Mei 2019 aangesluit by die Damasa model groep.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Sermei Bornman is ses jaar oud en het Mei 2019 aangesluit by die Damasa model groep.

Thabazimbi – Yandiswa Lesenya is a 13-year old model from Studio III and was chosen as a finalist for Mej Thabazimbi on 10 May.

South Africa – The significant increase in farm attacks and murders since 2012, and especially following the national elections, is a source of grave concern for TLU SA.

Northam – Representatives of the Department of Rural Safety, the Northam South African Police Services (SAPS), Heritage Protection Group (HPG), Bushveld Rural Protection (BRP), and local farmers converged on 3 June to put heads together to fight and prevent crime.

Thabazimbi – Op Vrydag 31 Mei is twintig nuwe mammas met pasgebore babas bederf met hospitaalpakkies gevul met als wat ‘n nuwe mamma en baba nodig het vir die eerste paar dae.

Thabazimbi – Medhof Apteek het op 31 Mei die winter bietjie warmer gemaak vir die inwoners van Huis Immergroen. Die inwoners is bederf met lekker warm komberse om die koue die loef af te steek.

Nylstroom – Die Heritage Protection Group (HPG), ‘n nie-winsgewende organisasie, ter beskerming van wildslewe, hou ‘n fondsinsameling.

Thabazimbi – ‘n Vooraanstaande hoenderboer van Thabazimbi, Piet Strydom, het ‘n gesogte prestasie behaal toe sy haan as Suid Afrika se beste Buff Orpington haan in sy kategorie aangewys is.

Thabazimbi – Thabazimbi Feed the Poor (voorheen Bethlehem) is ‘n instansie waar minderbevoorregte kinders na skool ‘n bordjie kos kry om te eet. Tans is daar tussen 80 en 150 kinders wat daagliks warm sop en pap kom geniet.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op 24 Mei hul jaarlikse dames kuieraand aangebied.

Graag wil ek aan Jacques Stevens van Northam Auto Electrical & Mechanical baie dankie sê vir hulle puik diens!

Northam – Sussies Corrien en Jacolien van Dyk het op 18 Mei ‘n groot partytjie gehou om hul verjaarsdae te vier. Corrien het haar 21ste verjaarsdag gevier en Jacolien haar 18de. Vir beide was dit ‘n groot mylpaal en ‘n groot makietie was aan die orde van die dag.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →