
VAN PENSIE TOT MENSIE
Thabazimbi – Suster Maria Woest van Medhof Apteek se kliniek, en mammas van Thabazimbi, het op Woensdag 10 April by Café Meraki bymekaargekom vir die Pensie tot Mensie geselsie.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Suster Maria Woest van Medhof Apteek se kliniek, en mammas van Thabazimbi, het op Woensdag 10 April by Café Meraki bymekaargekom vir die Pensie tot Mensie geselsie.

Setaria – Safe Haven het twee hondjies en ‘n katjie vir aanneming. Indien jy belangstel om ‘n permanente huis vir die pragtige diere te gee, skakel Yolandi Munnik op 065 909 9696

Thabazimbi – Thabazimbi Animal Rescue (TAR) is dringend opsoek na die eienaars van dié twee honde wat hulle in Thabazimbi se strate opgetel het.

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak het op Donderdag 11 April vergadering gehou. Koekoes van der Westhuizen het gewys hoe om macramé te vleg.

Thabazimbi – Thabazimbi Local Municipality (TLM)’s mayor councillor John Fisher would like to take this opportunity to wish everyone a happy Easter.

Northam – Northam Boerevereniging het op Woensdag 3 April hul maandelikse vergadering gehou. Jaco van Vuuren, ‘n assessor van Thabazimbi, het hulle meer kom vertel oor die vuurwapenwet.

Thabazimbi – Die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak se koskas is leeg. Hulle kort nie-bederfbare produkte en blikkieskos vir hulle voedingsprogram.

Thabazimbi – There is a special plea to the community of Thabazimbi to support Thabazimbi Animal Rescue (TAR), your local animal shelter.

Rustenburg – South African farmers are facing hard times. The severe drought experienced over the past few years has brought them to their knees as the harsh weather conditions prolonged dry spell threaten crops and livestock.

Thabazimbi – Thaba Nkwe het op Saterdag 6 April die Bosveldfees aangebied.

Thabazimbi – Plaaslike model van Studio III Model Management and Casting agency, Bianca van Niekerk, het met die internasionale titel as Top Teen Model of the Planet 2018 weggestap tydens ‘n kompetisie in Tbilisi, Georgia op 22 Maart.

Thabazimbi – The handsome local Damasa model, Gerrie Havenga, was scouted by Rudi du Toit, national director of Men International South Africa to represent our country in Indonesia from 24 to 29 March.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →