INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Community

Local voices. Real stories. A community connected.

Oom Soon 
vier 92!
Community

Oom Soon  vier 92!

Thabazimbi – Baie geluk aan Soon de Clerqc wat op 7 April sy 92ste verjaarsdag gevier het. Mag dit ‘n wonderlike jaar wees gevul met liefde en seën. 

Zonneblom vat top tak 
van Bosveld-streek
Community

Zonneblom vat top tak  van Bosveld-streek

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Zonneblom-tak, het op Dinsdag 12 Maart en Woensdag 13 Maart hul jaarlikse konferensie vir die Bosveld-streek gehou in Thabazimbi.

Visvang Kaskenades
Community

Visvang Kaskenades

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het op 23 Maart hul maandelikse kompetisie aangebied by Jood se dam, buite Thabazimbi.

Hope pret
by die Koedoefees!
Community

Hope pret by die Koedoefees!

Thabazimbi – Die NG Kerk Koedoeskop het op Saterdag 30 Maart hul twaalfde Koedoefees gevier.  Feesgangers kon kies en keur tussen die verskeidenheid stalletjies.

Thaba skou – neem 
asseblief kennis
Community

Thaba skou – neem  asseblief kennis

Thabazimbi – Met die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou wat ál nader kom, wil die organiseerders dit onder die gemeenskap se aandag bring dat hul epos adres verander het na info@thabazimbiskou.co.za.

TAR really needs your help
Community

TAR really needs your help

Thabazimbi – There is a special plea to the community of Thabazimbi to support Thabazimbi Animal Rescue (TAR), your local animal shelter. 

Thaba vrou 
beroof
Community

Thaba vrou  beroof

Thabazimbi – Christelle Barnand en haar dogter Janita, wat in die woonstel op die perseel van die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi kantore woon, is Dinsdag 26 Maart laatmiddag beroof.

Hond verskeur 6-jarige
Community

Hond verskeur 6-jarige

Pretoria/ Thabazimbi – ‘n Rottweiler het Woensdagaand 27 Maart, die 6-jarige Caylee Young in Pretoria aangeval.

BEVEILIG JOUSELF!
Community

BEVEILIG JOUSELF!

Northam – Op Saterdag 6 April en  Sondag 7 April, het die Northam Boerevereniging vir Glenn Mortelmans, ‘n Krav Maga veg-instrukteur, genooi om ‘n gratis bewusmaking- en veiligheidskursus vir die gemeenskap aan te bied. 

71 JAAR 
VAN LIEFDE
Community

71 JAAR  VAN LIEFDE

Thabazimbi – Oom Jan en Tannie Bettie van den Berg het Woensdag 27 Maart ‘n besondere mylpaal bereik toe hulle hul 71ste huweliksherdenking gevier het. Hulle is voorwaar ‘n inspirasie en voorbeeld van ware liefde.

Help waar jy kan
Community

Help waar jy kan

Thabazimbi – Die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak se koskas is leeg. Hulle kort nie-bederfbare produkte en blikkieskos vir hulle voedingsprogram.