
Northam, 6500 jobs over the next 5 years
Northam – Northam Platinum currently employs 12 000 people, including contractors. It is spending R5.5billion on strategically timed growth.

Local voices. Real stories. A community connected.

Northam – Northam Platinum currently employs 12 000 people, including contractors. It is spending R5.5billion on strategically timed growth.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het die naweek van 17-18 Februarie hul maandelikse hengelkompetisie by Fyndraai Roodekoppies aangebied.

Na aanleiding van die Wêreldgesondheids-organisasie se verslag dat daar wêreldwyd sowat 50 miljoen mense is wat demensie het, en bykans 10 miljoen nuwe gevalle elke jaar voorkom, meen baie gesondheidsowerhede dat gevalle van demensie regoor die wêreld besig is om toe te neem.

Northam/ Thabazimbi – A police officer from Thabazimbi became the latest victim of crime in an armed robbery on Friday, 16 February.

Dit is geen geheim dat ons boere onsself in gevaarlike en stresvolle omstandighede begeef nie. Ons hoor daagliks van gruwelike aanvalle op boere, veral ou mense wat weerloos is... en ongelukkig raak hierdie dinge vasgevang in ‘n bose siklus.

Thabazimbi – Die Tjokkers van Laerskool Thabazimbi het alles uitgehaal en gewys op Vrydag, 16 Februarie.

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak het op Donderdag, 15 Februarie, vergader.

Thabazimbi – Jessie is ‘n 13-jarige Pointer wat op Saterdag, 10 Februarie, ‘n swart mamba die stryd aangesê het, en oorleef het.

Thabazimbi – A family of three was left homeless on Sunday, 11 February, when their home in Ga-Botha informal settlement was consumed by flames.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub se eerste amptelike kompetisie vir 2018 het vir groot pret gesorg!

Limpopo – Over the past week police operations have been on a strategic increase resulting in 501 arrests in Limpopo, said lieutenant colonel Moatshe’ Ngoepe, police spokesperson on 13 February.

Thabazimbi – Toe die son op Vrydag oggend, 26 Januarie, agter die wolke wegkruip, het die leerders van Laerskool Thabazimbi besluit dat niks hulle gaan stuit om hul staal te kom wys nie.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →