
Puik programmering
Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer leerder SJ van der Linde en Cara Pieterse het deelgeneem aan die jaarlikse Programmering Olimpiade.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer leerder SJ van der Linde en Cara Pieterse het deelgeneem aan die jaarlikse Programmering Olimpiade.

Die Toyota Challenge het ook afgeskop die afgelope naweek. Dit is ‘n goeie geleentheid vir spelers – en gróót geld is hier te sprake.

Thabazimbi – Damasa is extremely proud of their dancers who competed in the SA Dance School Championships on Friday 29 October.

Thabazimbi – Thabazimbi Kickboxing Club se vegters het van Vrydag 29 tot 31 Oktober by Swartkop Lugmagbasis gekwalifiseer vir SA’s.

SA – Northam Rhinos put up a brave effort in the 2021 Charlton Cup final but lost to Midas Naka Bulls with 25-35 at Loftus Versfeld on Saturday 30 October.

Wallis vs Nieu-Seeland Die All Blacks het met topklas rugby die Rooi Drake behoorlik opgedons ou grote – en druk in die proses sewe drieë teenoor die een van Wallis. Beauden Barrett het in sy honderdste toets vir die Kiwi’s uitgedraf en druk ook twee skitterdrieë.

Thabazimbi – Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) wat in 2022 aan die stuur sal staan:

Northam – Northam Rhinos will be up against Midas Naka Bulls in what is expected to be an exciting final of the 2021 Charlton Cup to be held on Saturday 30 October.

USA vs All Blacks Die All Blacks se toer na die VSA begin met ‘n lekker losmaker teen die Eagles. Die Kiwi’s druk sestien drieë teenoor die twee drieë van die Eagles. Die twee drieë van die Eagles is ook geskiedenis want dit is die eerste keer dat die Amerikaners ‘n drie teen die Nieu-Seelanders kon druk!

Bullying in schools has become a serious, growing problem but bullies are not limited to school grounds. Bullies are everywhere; even be at work and at home.

No, I remember in maths we weren’t allowed to use calculators because my teacher said that we should learn how to do math without them… because we won’t always have one with us. Surprise! My phone has a calculator and I always have it with me. How times have changed...

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi spog met 22 atlete wat op Saterdag 16 Oktober aan die Top 10 Atletiekbyeenkoms te Naboomspruit deelneem het.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →