
THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE
Thabazimbi – Die laaste wedvlugte vir die 2018 seisoen was ook die langste wedvlug. Gelukkig was die weer koeler as ‘n week gelede wat verseker die duiwe gehelp het. Hierdie twee wedvlugte is onderskeidelik gewen deur Northam Toyota en Ad Erasmus en Seun.










