INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Be an IMPI Warrior!
Schools & sport

Be an IMPI Warrior!

In addition to celebrating its 10th anniversary in 2018, the organisers of the IMPI Challenge are excited to welcome Fedhealth Medical Aid as the new title sponsor of this premier Obstacle Course Race (OCR).

RUGGA CHUNKS
Schools & sport

RUGGA CHUNKS

Braaivleis… rugby… sonskyn… en Germaanse bruisdrankies… Dikbek Vrouens is ámper weer aan die orde van die dag ou grote! 

HFM SKITTER
Schools & sport

HFM SKITTER

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se klas van 2017 se graad 12 leerlinge het puik presteer.

‘n Skooltas vol skryfbehoeftes
Schools & sport

‘n Skooltas vol skryfbehoeftes

Northam – Die Solidariteit Helpende Hand (SHH) Northam-tak het oudergewoonte skooltassies, gevul met die nodige skryfbehoeftes, geskenk aan behoeftige graad 1 leerders in drie plaaslike skole.

2018 – HIER KOM ONS!
Schools & sport

2018 – HIER KOM ONS!

Thabazimbi – Soos ons die nuwe jaar betree, moes klomp klein voetjies groot spore volstaan.

Slaggereed vir 2018!
Schools & sport

Slaggereed vir 2018!

Thabazimbi – Welbekende persoonlikheid, James Breedt van Thabazimbi, het die personeel van Hoërskool Frikkie Meyer kom toespreek.

2018 Marakele marathon set to be the biggest yet
Schools & sport

2018 Marakele marathon set to be the biggest yet

Thabazimbi – Marakele National Park’s most popular sporting event, the Marakele marathon (which includes a full marathon, half marathon, 10km and 5km), has been confirmed for 3 March 2018. 

HSBC WORLD SEVENS 2017/18
Schools & sport

HSBC WORLD SEVENS 2017/18

In die tweede toernooi loop die Blitsbokke hulle vas teen ‘n witwarm All Black span in die semi finaal. Die Bokke speel dan uit vir die derde plek teen Kanada en wen 19-17 in ‘n riller.

SA kinders het swak leesvaardighede
Schools & sport

SA kinders het swak leesvaardighede

“As jy nie kan lees nie, kan jy nie leer nie.” Die uiters kommerwekkende bevindinge oor Suid-Afrikaanse kinders se gebrekkige leesvaardighede in die nuutste internasionale PIRLS-verslag trek nie net ‘n rooi streep deur die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel se pogings nie, maar is ook ’n aanklag teen ouers, voogde en ander rolspelers.

Konsert by Spitskop Special Needs School
Schools & sport

Konsert by Spitskop Special Needs School

Thabazimbi – Daar was geen keer aan mammas, pappas, oumas en oupas se trane van geluk, toe die jongklomp van Spitskop Special Needs School hul opvoerings gelewer het nie! Díe spesiale dag was hul jaarlikse konsert gehou by die Hervormde Kerk op Donderdag, 23 November. 

The Night in Bethlehem
Schools & sport

The Night in Bethlehem

Swartklip – Platina Kids, a local crèche, hosted a lovely Carols by Candle event on Thursday, 16 November, at the Swartklip Golf Club. They were joined by Platina Carpe Diem, a local dance school, who entertained the guest with their play: ‘The Night in Bethlehem’.