
VLU Strewe-tak raak kreatief met akrielgiet
Strewe – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak het op 11 Mei saam met die VLU Steenbokpan-tak vergader. Gerda Smith van die VLU Zonneblom-tak het ‘n demonstrasie kom gee oor akrielgiet en die lede het hul kreatiwiteit uitgeleef op skinkborde.

![Cigarettes ruining my jackets!
[Letter to the editor]](/img/articles/Cigarette-article.jpg)
![Kry ons kinders Covid-19 by die skool? [Skrywe aan die redakteur]](/img/articles/Moms-and-covid-article.jpg)








