
Skoonheid vir ‘n goeie doel
Thabazimbi – Thabazimbi se eie Lize Barnard, Top Teen Model of the World groep wenner van 2019, het weggestap met die groep-wenner titel by die kompetisie op Saterdag 28 September.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Thabazimbi se eie Lize Barnard, Top Teen Model of the World groep wenner van 2019, het weggestap met die groep-wenner titel by die kompetisie op Saterdag 28 September.

Thabazimbi – Die KunsteGrot verhoog beloof hope vermaak hierdie Oktober.

Thabazimbi – Daniel Gildenhuys, bestuurder van Obaro Thabazimbi, het alreeds by vanjaar se Thabazimbi Skou begin om geld in te samel vir Thabazimbi Animal Rescue (TAR).

Thabazimbi – Medhof Apteek het ‘n vrolike familiedag gehou op Saterdag 28 September ten bate van Thabazimbi Animal Rescue (TAR).

Limpopo – Die Vee- en Wilddiefstal Voorkomingsforum is ‘n nasionale RPO inisiatief wat deur Limpopo RPO (LIMRPO) gedryf word en hou kwartaalliks vergadering.

South African - National fuel prices rose on 2 October in the wake of the mid-September drone attacks on the Abqaiq oil refinery in Saudi Arabia.

Thabazimbi – Die KunsteGrot verhoog beloof hope vermaak tydens Oktober.

Attention all plant lovers, let’s celebrate Garden Day! Now in its fourth year, Garden Day takes place on Sunday 20 October and the annual call to action for Garden Day is to down tools, invite neighbours, friends and family round, wear a flower crown and celebrate your garden together.

Thabazimbi – Die jong Yskor het soos enige ander nuwe industrie wêreldwyd pynlike, sukkelende beginjare gehad.

Northam/ Rustenburg – Dit is nie vir almal beskore om die hoë ouderdom van 80 jaar in goeie gesondheid te haal nie. Bertha Coetzee en Rina Jacobs, ‘n identiese tweeling, het op Saterdag 14 September hul 80ste verjaardag saam gevier.

Northam – Dit is met leedwese dat die gemeenskap van Northam verneem van die skielike afsterwe van Bert Kriel op Saterdag, 21 September.

Northam/ Thabazimbi – South African farmers are facing difficult times. The severe drought experienced over the past few years has brought them to their knees as the prolonged weather conditions threaten crops and livestock. Grazing fields lay barren and livestock are starving.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →