INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Headlines

Local voices. Real stories. A community connected.

HFM rugby bring
die bekers huis toe
Headlines

HFM rugby bring die bekers huis toe

Thabazimbi – Aan die einde van die seisoen kyk ons terug op ‘n suksesvolle rugbyjaar. In die liga tree drie spanne as Limpopo wenners uit die stryd.

Ma en dogter, slagoffers van plaasaanval
Headlines

Ma en dogter, slagoffers van plaasaanval

Northam – Priscilla Venter, 53, en haar moeder Esmè Venter, 74, is op Maandag 10 September, op die plaas Wildebeeslaagte net buitekant Northam oorrompel en wreed aangeval.

Moedswillige brandstigting
Headlines

Moedswillige brandstigting

Northam – Rookwolke kon van ver af gesien word, toe ‘n vuur by Uitduiker op die Beestekraal grondpad, op die oggend van Sondag 9 September gestig is.  Sowat 470 hektaar is deur die vuur verwoes voordat dit onder beheer gebring kon word. 

Liggaam in Bierspruit gevind
Headlines

Liggaam in Bierspruit gevind

Swartklip – ‘n Reddingsaksie is op 12 September van stapel gestuur deur die Thabazimbi Krisis Beheer.

Vermiste man se liggaam gevind
Headlines

Vermiste man se liggaam gevind

Thabazimbi – Na vier dae se soektog deur verskeie instansies en lede van die gemeenskap is die oorledene, Jason Baily, op 2 September gevind.

Vet pret 
by Voetspoorfees
Headlines

Vet pret  by Voetspoorfees

Thabazimbi – Die NG Kerk Thabazimbi se jaarlikse Voetspoorfees, wat op Saterdag 1 September by die Thabazimbi skougronde plaasgevind het, het weer die jaar hope pret opgelewer. Oud en jonk het bymekaargekom om in die vrolikheid van die lentedag te deel.

LET’S RUN FOR JACO FOURIE
Headlines

LET’S RUN FOR JACO FOURIE

Rustenburg – A fun run to raise funds for Jaco Fourie (20), who suffered devastating injuries in a car accident in March this year, will be held on 15 September at the Impala Rugby Club.

‘NEE’ vir  vroue mishandeling!
Headlines

‘NEE’ vir  vroue mishandeling!

Thabazimbi – Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF), in samewerking met die Thabazimbi Spar, het ‘n suksesvolle fun-run van stapel gestuur op Saterdag 25 Augustus.

Adel se pad na herstel, een tree op ‘n slag
Headlines

Adel se pad na herstel, een tree op ‘n slag

Rustenburg – Adel Cato en haar familie se lewens is ingrypend verander vanaf Maandag 16 Julie toe sy deur ‘n voertuig wat teen ‘n hoë spoed gery het getref is. 

Thabazimbi Apiesdoring Karnaval, groot sukses
Headlines

Thabazimbi Apiesdoring Karnaval, groot sukses

Thabazimbi – In Limpopo is die Thabazimbi Apiesdoring Karnaval, aangebied deur die Hervormde Kerk, nou bekend as een van die heel grootste jaarlikse feeste.