DIE BESTE IN DIE WESTE
Thabazimbi – Die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidsgenootskap skou het vanjaar hul 64ste bestaansjaar gevier.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidsgenootskap skou het vanjaar hul 64ste bestaansjaar gevier.

Thabazimbi – Tydens die afgelope skou was dit die eerste keer dat daar sierduiwe op die skou vertoon was.

Thabazimbi – In Limpopo is die Apiesdoring karnaval nou bekend as een van die heel grootste jaarlikse feeste.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidsgenootskap skou het volop gesoute kunstenaars op die planke gehad.

Thabazimbi – Te midde van ernstige politieke verwikkelinge vier Thabazimbi Landbou en Nywerheidsgenootskap vanjaar hul 64ste bestaansjaar.

Thabazimbi – Op 12 Februarie 2016 is die Limpopo Dieregesondheid Forum (LDGF) te Polokwane gestig. Die Limpopo forum skakel direk met die Nasionale Dieregesondheid Forum, onder leiding van Dr Pieter Vervoort.

Amandelbult – Northam Toyota en Thabazimbi Ford se golfdag op Saterdag 14 Julie was ‘n reuse sukses.

Thabazimbi – In Limpopo is die Apiesdoring karnaval nou bekend as een van die heel grootste jaarlikse feeste.

Thabazimbi/ Rooiberg – Former president Nelson Rolihlahla Mandela, international statesman, philanthropist and – one of the greatest leaders of our time – is an inspiration to people all over the world.

Thabazimbi – Te midde van ernstige politieke verwikkelinge vier Thabazimbi Landbou en Nywerheidsgenootskap vanjaar hul 64ste bestaansjaar.

Thabazimbi – Ja... Jy het reg gelees! R 5,000.00 in harde note. Dis die eerste prys by die jaarlikse geluid-namaak kompetisie by die Apiesdoring Karnaval. ‘n Verdere R 3,000.00 en R 2,000.00 is opsy gesit vir die tweede en derde plek, trots geborg deur Northam Toyota.

Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, word ‘n gholfdag van stapel gestuur.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →