INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Friday, 25 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

REG VIR RINGBAL!
Schools & sport

REG VIR RINGBAL!

Setaria – Ringbal is ‘n familiesport waar almal van jonk tot oud kan deelneem. Daar is spanne van onder agt tot oor die ouderdom van 60 in die Rhino Ringbal Klub! 

‘n Harde hou vir die Rhinos
Schools & sport

‘n Harde hou vir die Rhinos

Setaria – Die Northam Rhinos het hul man gestaan op Saterdag 21 Augustus, maar aan die einde van die wedstryd teen die Naka Bulle verloor. 

Interhoër skaak
Schools & sport

Interhoër skaak

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer is trots op hul skaakspan wat uitsonderlik presteer tydens vanjaar se interhoër te Hoërskool Piet Potgieter op Donderdag 28 Julie.

Northam Rhinos dames span vat ‘n wen
Schools & sport

Northam Rhinos dames span vat ‘n wen

Setaria – Terwyl die manne bietjie ‘n rusnaweek gehad het, het die Northam Rhinos se dames rugbyspan Mamelodi se span goed ore aangesit op Saterdag 13 Augustus.

BUYS IS GOING INTERNATIONAL!
Schools & sport

BUYS IS GOING INTERNATIONAL!

Thabazimbi – Francois Buys participated in the 2022 South African Amateur mixed martial arts championship from Friday 22 July to Sunday 24 July.

Rugby Kampioenskappe 2022 
Schools & sport

Rugby Kampioenskappe 2022 

Springbokke vs All Blacks Op Ellispark voor sowat 63,000 fanatiese Bok-ondersteuners bederf die Kiwi’s die dag en wen 35-23. Nienaber se spankeuses het ge-boemerang en duisende teleurgestelde rugga liefhebbers het maar ‘n hartseer Saterdagaand beleef. 

Ons rugby trots!
Schools & sport

Ons rugby trots!

Setaria – Impala Rugby Klub het hard geveg in hul World Sports Betting Carlton Cup wedstryd teen die Northam Rhinos op Saterdag 6 Augustus, maar die sterker Rhinos het uiteindelik as wenners uit die stryd getree. 

Amandelbult Soccer Tournament was a win-win
Schools & sport

Amandelbult Soccer Tournament was a win-win

Five Amandelbult Complex clubs – the Tumela Lower Shiffies, Amandelbult Masters, Amandelbult Concentrator, 15-East and Tumela Lower Services – proved their mettle and sportsmanship on the field. 

Rhinos wen twee uit drie
Schools & sport

Rhinos wen twee uit drie

Rustenburg – Die Northam Rhinos het op hul tuisveld teen die Pretoria Harlequins op Saterdag 30 Julie te staan gekom.

Rugby Kampioenskappe 2022
 
Schools & sport

Rugby Kampioenskappe 2022  

In Nelspruit is daar rugbykoors soos min ou grote! Die Springbokke en die All Blacks pak mekaar Saterdagmiddag 17:05 in Mbombela Stadion. Baie vrae word gevra deur beide spanne, maar na tagtig minute sal die antwoord kort en kragtig op die telbord beslissend wees. 

Rhinos palm nóg ‘n wen in
Schools & sport

Rhinos palm nóg ‘n wen in

Northam – Die Northam Rhinos se wedstryd teen Pretoria Rugby Klub op Saterdag 23 Julie het op ‘n hoë noot geëindig.

Daar anderkant... 
Schools & sport

Daar anderkant... 

Fluitjies blaas op planeet rugby vir die afskop van toets ruggas. Die All Blacks verniel Ierland en die Wallabies klop Engeland.