INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Entries Open for IMPI Challenge #2 and #3
Schools & sport

Entries Open for IMPI Challenge #2 and #3

NW – November will be action-packed with the IMPI Challenge #2 taking place at Van Gaalen Kaasmakerij (North West province) on Saturday 2 November and the IMPI Challenge #3 taking place at Wiesenhof Wildlife Park (Stellenbosch, Western Cape) on Saturday 23 November.

Aziscore borg posduifklub lid
Schools & sport

Aziscore borg posduifklub lid

Thabazimbi – Dit is vir Stephanus Botha ‘n baie groot voorreg om vir Aziscore, vir die tweede jaar,  as borg van sy wedvlugduiwe te erken. 

GHOLF VIR ‘N GOEIE DOEL
Schools & sport

GHOLF VIR ‘N GOEIE DOEL

Swartklip – Solidariteit Helpende Hand se Northam-tak, het op Saterdag 25 Mei ‘n gholfdag gehou ter fondsinsameling om terug te ploeg in die gemeenskap vir behoeftige gesinne. 

WEEK 15 SUPERUGBY 2019 
Schools & sport

WEEK 15 SUPERUGBY 2019 

Chiefs vs Reds Die Chiefs moes bloedsweet om die Reds in Hamilton te klop en wen uiteindelik 19-13. Die Chiefs se drome om in ‘n kwart-finaal te speel is ook iets van die verlede ou grote... 

Thabazimbi, wêreldklas gimnastiek!
Schools & sport

Thabazimbi, wêreldklas gimnastiek!

Thabazimbi - KruisKrag Gimnastiek was op 24 en 25 Mei, die gasheer van die jaarlikse Limpopo, vlak 1-3 artistiese gimnastiek kampioenskappe.

HFM SE BOSVELD DERBY
Schools & sport

HFM SE BOSVELD DERBY

Thabazimbi – Die eerste Bosveld Derby is Saterdag op 18 Mei aangebied deur Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) op hul tuisveld. Tydens die byeenkoms het HFM-leerders kragte gemeet met hul buurskool, Hoërskool Ellisras.

Thabazimbi hengelklub
durf Swartklipdam aan
Schools & sport

Thabazimbi hengelklub durf Swartklipdam aan

Thabazimbi – Ten spyte van die reënerige weer van die vorige dag het niks die hengelaars van Thabazimbi Hengelklub gestuit om lyne te gaan natmaak nie.

Kom wees deel 
van Thaba se Parkrun
Schools & sport

Kom wees deel  van Thaba se Parkrun

Thabazimbi – Die Thabazimbi Parkrun is ‘n weeklikse beplande 5km stap en draf roete. Parkrun is ‘n nasionale organisasie met verskeie roetes regoor Suid-Afrika.

HFM vs Hoërskool Ellisras
Schools & sport

HFM vs Hoërskool Ellisras

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se hokkie, netbal en rugbyspanne sal op Saterdag 18 Mei teen Hoërskool Ellisras te HFM sportgronde meeding.

WELGEDAAN MANNE!
Schools & sport

WELGEDAAN MANNE!

Thabazimbi – Een van die hoogtepunte op die hengelkalender, die Bosveldtrofee, het plaasgevind die laaste naweek van Maart by die Kosterdam... en die manne en manninne het puik presteer!