
2017 Curriebeker Finaal: Sharks vs WP
WP jou lekke ding! Die Kaap is weer Hollands en honderde liters wyn sien hulle bodems. Die WP klop die Sharks in die Haaitenk en word gekroon as die 2017 Curriebeker Kampioene, en welverdiend ou grote!

Local voices. Real stories. A community connected.

WP jou lekke ding! Die Kaap is weer Hollands en honderde liters wyn sien hulle bodems. Die WP klop die Sharks in die Haaitenk en word gekroon as die 2017 Curriebeker Kampioene, en welverdiend ou grote!

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi is baie trots op hul eerste krieketspan. Hierdie jong manne is as Limpopo Provinsiale wenners vir groot skole gekroon.

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se 2018 hoofleiers is op Vrydag, 13 Oktober, verkies. Baie geluk en voorspoed vorentoe!

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se top 10 leerlinge van elke graad is op 11 Oktober aangewys. HFM is trots op die leerlinge!

Thabazimbi – The Democratic Alliance (DA) of Thabazimbi would like to take this opportunity to wish our matric learners the very best of luck for their final exams. Make us proud!

Thabazimbi – The mayor of the Thabazimbi Local Municipality (TLM), cllr. Midah Moselane, wishes all the grade 12 learners in the Thabazimbi Local Municipality the best in their upcoming exams.

Staatsbeheer wat teen demokrasie indruis... Dít is die mening van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (FEDSAS) oor die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys.

Northam – Although the Northam Rhinos lost their match against the Newrak Impala 1st Rugby team with a score of 69-21 on Saturday, 14 October in Rustenburg in the semi-finals – they still made history!

Thabazimbi – Janssen en Botha du Plessis het die Limpopo provinsie verteenwoordig by die SANSSU kampioenskappe te Newcastle vanaf 1-5 Oktober.

Curriebeker 2017 & Rugby kampioenskappe 2017

Curriebeker 2017 & Rugby kampioenskappe 2017

The Northam Rhinos, having still played 2nd league rugby in 2016, have made history recently! They became the first Limpopo team to win a match in the Gold Cup (previously Community Cup) Tournament when they beat Vaal Reefs (North West) in their first match.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →