
Hoenderpokke, wat nou gemaak?
Thabazimbi – “Vanjaar was die pokke uitbraak onder hoenders heelwat meer as vorige jare, weens die verhoogde hoeveelhede muskiete, die draers van pokke,” vertel Piet Strydom, ‘n hoenderboer van Thabazimbi.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – “Vanjaar was die pokke uitbraak onder hoenders heelwat meer as vorige jare, weens die verhoogde hoeveelhede muskiete, die draers van pokke,” vertel Piet Strydom, ‘n hoenderboer van Thabazimbi.

Thabazimbi – ‘n Trok met ‘n ekstra sleepwa, het Dinsdagmiddag 19 Maart sy sleepwa, met ‘n plaasimplement op, op die Krokodilrivierbrug verloor.

Thabazimbi – Afgri Thabazimbi het op Donderdag 14 Maart ‘n kliëntekliniek gehou wat deur die katoenboere van Thabazimbi en omliggende areas bygewoon is.

Thabazimbi – Niemand weet wanneer ‘n ongeluk gaan gebeur nie en daarom is dit beter om voorbereid te wees in noodgevalle.

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe- en Northam-takke het op 8 Februarie gaan kuier by Waterberg Stereo.

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam- en Strewe-takke het ‘n fantastiese konferensie gehou op Woensdag 13 Maart by die Trollope Saal.

Thabazimbi – Die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak se koskas is leeg. Hulle kort nie-bederfbare produkte en blikkieskos vir hulle voedingsprogram.

Northam – Smoke looming over Northam has become an all too familiar sight.

Thabazimbi – Die KunsteGrot bied op 4 Mei Keelvol aan, met German Geldenhuys en Je-Ani Swiegelaar wat die hoofrolle in dié bittersoet komedie beklee.

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Zonneblom-tak, het op Dinsdag 5 Maart hul maandelikse vergadering gehou.

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak se tema tydens hul vergadering op Donderdag 7 Maart, was gesondheid.

Thabazimbi – Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak bied van 18 tot 29 Maart ‘n vakansieprogram aan vir die jongspan.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →