
Please adopt me
Thabazimbi – These cute dogs are up for adoption at Thabazimbi Animal Rescue (TAR).

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – These cute dogs are up for adoption at Thabazimbi Animal Rescue (TAR).

Thabazimbi – Boerse BESKUIT het by Pick n Pay Thabazimbi ‘n kompetisie geloods waar ‘n gelukkige kliënt die kans gestaan het om ‘n prys te wen.

Thabazimbi – ‘n Gesiene hoenderboer van Thabazimbi, Piet Strydom, het ‘n nuwe Suid-Afrikaanse rekord behaal toe sy Buff Orpington hen vir R7,000 verkoop het tydens ‘n prestige aanlyn veiling. Die hen se nuwe eienaar is van Hartbeesfontein in Noord Wes.

Thabazimbi – Daar is tans baie behoeftige gesinne in Thabazimbi wat jou hulp nodig het. Thabazimbi SAVF het baie dringend babaprodukte en klere nodig om vir die gesinne te gee – veral kinderklere. Alle klere wat nie aan die gesinne gegee word nie, sal in hul winkel verkoop word en die geld word gebruik om kos en noodsaaklike items aan te koop.

Thabazimbi – Oulike twee slaapkamer huis met ‘n volledige badkamer, oopplan leefarea en toesluitmotorhuis te koop, in sekuriteitskompleks. Baie veilig en gerieflik, vir R680,000.

Northam – Northam het ‘n legende verloor toe Ockert Venter op Donderdag 3 September oorlede is.

Brits – Transport minister Fikile Mbalula said the country’s national road network is an important catalyst for unlocking economic activities on the platinum highway between Gauteng and North West provinces, as well as between South Africa and neighbouring countries.

Thabazimbi – The unit housing the 1.7 megawatts generator at Smokey Mountain, on the R510 near Thabazimbi, was broken into on Friday 14 and Saturday 22 August.

Thabazimbi – ‘n 9.5 Hektaar plot met drie slaapkamer woning met basiese geriewe, aparte opwas, baie ruim leefarea, buite braai area te koop.

Thabazimbi – AfriForum se Matlabas-suid-plaaswag, deel van AfriForum se Thabazimbi-tak, het saam met die Suid-Afrikaanse Polisie Dienste (SAPD) ‘n padblokkade gehou waartydens drie arrestasies uitgevoer is.

Thabazimbi – Twee slaapkamer huis met volledige badkamer, oopplan leefarea en toesluit motorhuis te koop in sekuriteitkompleks vir slegs R680,000.

Although we have to remain cautious, the move to level 2 comes with more freedom. Platinum Bushvelder took to the streets to hear how they intend to use this new freedom!
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →